Philadelphia Roomkaas

Philadelphia Cream Cheese
Tipe: Voedsel
Gestig: 1872
Hoofkwartiere: VSA
Produkte:Roomkaas
Webtuiste:https://www.creamcheese.com/
Philadelphia roomkaas

Philadelphia Cream Cheese is 'n spesifieke handelsmerk van roomkaas. Dit is wêreldwyd een van die topverkoper handelsmerke van roomkaas. Dit is die eerste keer in 1872 vervaardig en word tans deur Kraft Heinz besit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search